3 O Jehovah, soek u oë nie na getrouheid nie?+
U het hulle geslaan, maar dit het geen uitwerking op hulle gehad nie.
U het hulle vernietig, maar hulle het geweier om dissipline te aanvaar.+
Hulle het hulle gesigte harder as ’n rots gemaak,+
en hulle het geweier om om te draai.+