2 Kronieke 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En die Filistyne het vir Joʹsafat geskenke en geld as skatting* gebring. Die Arabiere het vir hom 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme gegee. Jesaja 60:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Al die kuddes van Kedar+ sal na jou toe gebring word. Die ramme van Neʹbajot+ sal jou dien. Hulle sal op my altaar geoffer word en aanvaar word,+en ek sal my glorieryke huis versier.+
11 En die Filistyne het vir Joʹsafat geskenke en geld as skatting* gebring. Die Arabiere het vir hom 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme gegee.
7 Al die kuddes van Kedar+ sal na jou toe gebring word. Die ramme van Neʹbajot+ sal jou dien. Hulle sal op my altaar geoffer word en aanvaar word,+en ek sal my glorieryke huis versier.+