-
1 Konings 10:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die koningin van Skeba het gehoor van Salomo se roem, wat die naam van Jehovah verheerlik het,+ en daarom het sy gegaan om hom met moeilike vrae* te toets.+ 2 Sy het in Jerusalem aangekom met ’n groot groep dienaars+ en met kamele wat balsemolie+ en baie goud en edelstene dra. Sy het na Salomo toe gegaan en hom gevra oor alles wat sy wou weet.
-
-
Jesaja 60:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Almal wat uit Skeba kom,
sal goud en wierook dra.
Hulle sal Jehovah se lof verkondig.+
-