Jesaja 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar. Jesaja 23:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die graan van Sihor*+ en die oes van die Nylrivier,jou bron van inkomste, is oor baie waters vervoeren het wins vir die nasies gebring.+ Esegiël 27:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “‘“Tarsis+ het met jou handel gedryf omdat jy so ryk was.+ Hulle het silwer, yster, tin en lood in ruil vir jou goedere gegee.+
23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.
3 Die graan van Sihor*+ en die oes van die Nylrivier,jou bron van inkomste, is oor baie waters vervoeren het wins vir die nasies gebring.+
12 “‘“Tarsis+ het met jou handel gedryf omdat jy so ryk was.+ Hulle het silwer, yster, tin en lood in ruil vir jou goedere gegee.+