-
Esegiël 30:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Ek sal ’n einde maak aan die skares van Egipte deur die hand van koning Nebukadneʹsar* van Babilon.+ 11 Hy en sy soldate, die wreedste manne van die nasies,+ sal ingebring word om die land te vernietig. Hulle sal hulle swaarde teen Egipte uittrek en die land vol lyke maak.+
-