Jeremia 46:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Kry vir jou goed bymekaar vir ballingskap,o dogter wat in Egipte woon. Want Nof* sal iets skokkends word. Dit sal aan die brand gesteek word* en sal sonder ’n enkele inwoner wees.+
19 Kry vir jou goed bymekaar vir ballingskap,o dogter wat in Egipte woon. Want Nof* sal iets skokkends word. Dit sal aan die brand gesteek word* en sal sonder ’n enkele inwoner wees.+