Deuteronomium 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Julle mag niks eet wat afstootlik is nie.+ Jesaja 65:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hulle sit tussen die grafte,+en hulle bring die nag in geheime plekke* deuren eet varkvleis.+ En die sous van walglike* dinge is in hulle houers.+ Jesaja 66:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.
4 Hulle sit tussen die grafte,+en hulle bring die nag in geheime plekke* deuren eet varkvleis.+ En die sous van walglike* dinge is in hulle houers.+
17 “Dié wat hulleself heilig en reinig om in die tuine*+ in te gaan, wat varkvleis+ en walglike dinge en muise+ eet, sal almal saam aan hulle einde kom,” sê Jehovah.