Jesaja 31:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Keer terug na die Een teen wie julle openlik in opstand gekom het, o Israel.+ Lukas 15:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek sê vir julle: Net so ontstaan daar vreugde onder die engele van God oor een sondaar wat berou toon.”+
10 Ek sê vir julle: Net so ontstaan daar vreugde onder die engele van God oor een sondaar wat berou toon.”+