27 Daniël het die koning geantwoord: “Nie een van die wyse manne, waarsêers, towerpriesters of sterrevoorspellers kan die geheim waaroor die koning vra aan hom openbaar nie.+
7 “Toe het die towerpriesters, die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers+ na my toe gekom. Ek het vir hulle vertel wat ek gedroom het, maar hulle kon nie vir my sê wat dit beteken nie.+