Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat Hom vrees,+

      en hy red hulle.+

  • Psalm 118:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Ek het Jah* in moeilike omstandighede aangeroep.

      Jah het my geantwoord en my na ’n plek van veiligheid* gebring.+

  • Daniël 3:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Nebukadneʹsar het toe gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur en sy knegte gered het. Hulle het op hom vertrou en het geweier om die koning se bevel te gehoorsaam. Hulle was bereid om te sterf eerder as om enige ander god as hulle eie God te dien en te aanbid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel