Daniël 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 In die eerste jaar van koning Belʹsasar+ van Babilon, het Daniël ’n droom gehad en visioene gesien terwyl hy op sy bed gelê het.+ Toe het hy die droom neergeskryf.+ Hy het ’n volledige verslag neergeskryf. Daniël 7:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Ek, Daniël, was baie ontsteld, want die visioene het my bang gemaak.+
7 In die eerste jaar van koning Belʹsasar+ van Babilon, het Daniël ’n droom gehad en visioene gesien terwyl hy op sy bed gelê het.+ Toe het hy die droom neergeskryf.+ Hy het ’n volledige verslag neergeskryf.