Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 11:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die leiers van die volk het in Jerusalem gewoon,+ maar die res van die volk het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in Jerusalem, die heilige stad, te woon, terwyl die ander nege in ander stede gewoon het.

  • Jesaja 52:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+

      Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!

      Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel