Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Weens sy bitter lyding sal hy tevrede wees met wat hy sal sien.

      Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+

      baie mense help om ’n regverdige posisie te verkry,+

      en hy sal hulle sondes dra.+

  • Romeine 1:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ek skaam my nie vir die goeie nuus nie,+ want dit is God se krag tot redding vir elkeen wat geloof het,+ eers vir die Jood,+ maar ook vir die Griek.+ 17 Want daarin word God se regverdigheid geopenbaar deur geloof en vir geloof,+ net soos daar geskryf is: “Maar die regverdige sal deur geloof lewe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel