-
2 Korintiërs 1:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur middel van ons onder julle verkondig is, dit wil sê deur middel van my en Silvaʹnus* en Timoʹteus,+ het nie “ja” en tog “nee” geword nie, maar “ja” het in sy geval “ja” geword. 20 Ongeag hoeveel beloftes van God daar is, hulle het “ja” geword deur middel van hom.+ Daarom sê ons ook vir God “Amen” deur middel van hom,+ en God word daardeur verheerlik.
-