Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Weens ’n onregverdige vonnis* is hy weggeneem.

      En wie sal aandag skenk aan die besonderhede van sy geslag?*

      Want hy is uit die land van die lewendes afgesny.+

      Weens die oortreding van my volk is hy geslaan.*+

  • Jesaja 53:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,

      en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,

      omdat hy sy lewe gegee het*+

      en as ’n oortreder beskou is.+

      Hy het die sonde van baie mense gedra,+

      en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+

  • Matteus 26:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Julle weet dat die Pasga oor twee dae plaasvind,+ en die Seun van die mens gaan oorgelewer word om aan ’n paal gehang te word.”+

  • Lukas 24:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Moes die Christus nie hierdie dinge deurmaak+ om verheerlik te word nie?”+

  • 1 Korintiërs 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, was iets wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif,+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel