-
Lukas 19:43, 44Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
43 Want die dae sal kom wanneer jou vyande ’n versterkte muur met skerp pale rondom jou sal bou en jou sal omsingel en jou van alle kante sal beleër.*+ 44 Hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal nie ’n klip op ’n klip in jou los nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is, herken het nie.”
-