Lukas 21:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 want in daardie dae sal daar regverdig geoordeel en gestraf word,* sodat alles wat geskryf staan, vervul kan word. Lukas 21:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hulle sal met die swaard doodgemaak word en as gevangenes na al die nasies weggeneem word,+ en Jerusalem sal deur die nasies* vertrap word totdat die vasgestelde tye van die nasies* verby is.+
22 want in daardie dae sal daar regverdig geoordeel en gestraf word,* sodat alles wat geskryf staan, vervul kan word.
24 Hulle sal met die swaard doodgemaak word en as gevangenes na al die nasies weggeneem word,+ en Jerusalem sal deur die nasies* vertrap word totdat die vasgestelde tye van die nasies* verby is.+