Daniël 5:30, 31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak.+ 31 En Darius+ die Meder het die koninkryk ontvang. Hy was ongeveer 62 jaar oud. Daniël 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 In die eerste jaar van Darius,+ die seun van Ahasʹveros – ’n afstammeling van die Mede wat oor die koninkryk van die Galdeërs+ koning gemaak is –
30 Daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak.+ 31 En Darius+ die Meder het die koninkryk ontvang. Hy was ongeveer 62 jaar oud.
9 In die eerste jaar van Darius,+ die seun van Ahasʹveros – ’n afstammeling van die Mede wat oor die koninkryk van die Galdeërs+ koning gemaak is –