5 “Toe het ’n ander dier verskyn, ’n tweede, wat soos ’n beer gelyk het.+ Sy een kant was opgelig, en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande. En daar is vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+
3 Toe ek opkyk, het ek ’n ram+ voor die rivier sien staan, en hy het twee horings gehad.+ Die twee horings was lank, maar die een was langer as die ander, en die langste horing het laaste uitgekom.+