Jesaja 45:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Dít is wat Jehovah vir sy gesalfde sê, vir Kores,+wie se regterhand ek gevat het+om nasies voor hom te onderwerp,+om konings se wapens weg te neem,om voor hom die dubbele deure oop te maak,sodat die poorte nie gesluit sal wees nie: Jeremia 51:28, 29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Stel die nasies teen haar aan,*die konings, die goewerneurs en al die amptenare van Medië+en al die lande waaroor hulle regeer. 29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+ Daniël 5:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “PERES – u koninkryk is verdeel en aan die Mede en die Perse gegee.”+
45 Dít is wat Jehovah vir sy gesalfde sê, vir Kores,+wie se regterhand ek gevat het+om nasies voor hom te onderwerp,+om konings se wapens weg te neem,om voor hom die dubbele deure oop te maak,sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:
28 Stel die nasies teen haar aan,*die konings, die goewerneurs en al die amptenare van Medië+en al die lande waaroor hulle regeer. 29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+