Daniël 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 En die hoofhofbeampte het vir hulle ander name* gegee. Hy het vir Daniël die naam Beltʹsasar+ gegee, vir Hananʹja die naam Sadrag, vir Miʹsael die naam Mesag en vir Asarʹja die naam Abedneʹgo.+
7 En die hoofhofbeampte het vir hulle ander name* gegee. Hy het vir Daniël die naam Beltʹsasar+ gegee, vir Hananʹja die naam Sadrag, vir Miʹsael die naam Mesag en vir Asarʹja die naam Abedneʹgo.+