1 Samuel 17:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die kloue van die leeu en die beer gered het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn red.”+ Saul het toe vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.” Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+ Daniël 6:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy red,+ bevry en verrig tekens en wonders in die hemel en op die aarde.+ Hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”
37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die kloue van die leeu en die beer gered het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn red.”+ Saul het toe vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.”
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
27 Hy red,+ bevry en verrig tekens en wonders in die hemel en op die aarde.+ Hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”