3 Daarom het Jehovah baie kwaad geword+ vir Israel,+ en hy het hulle in die hand gegee van koning Haʹsael+ van Sirië en in die hand van Ben-Hadad,+ die seun van Haʹsael, al hulle dae.
19 Koning Pul+ van Assiʹrië het die land binnegeval, en Menaʹhem het vir Pul 1 000 talente* silwer gegee sodat Pul hom sou help om sy houvas op die koninkryk te versterk.+