34 “Ek sal hierdie stad verdedig+ en red om my eie onthalwe+
en ter wille van my kneg Dawid.”’”+
35 Daardie nag het die engel van Jehovah uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+