12 Hy sal ’n banier* vir die nasies oprig en dié van Israel wat verstrooi is, versamel.+ En hy sal dié van Juda wat verstrooi is, uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+
18 “In daardie dae sal hulle saam loop, die huis van Juda langs die huis van Israel,+ en hulle sal saam uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfdeel aan julle voorvaders gegee het.+
19 moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal die stok van Josef neem, wat in die hand van Eʹfraim is, en die stamme van Israel wat by hom is, en ek sal hulle by die stok van Juda voeg, en ek sal hulle een stok maak,+ en hulle sal een in my hand word.”’