31 Asof dit nie erg genoeg was dat hy dieselfde sondes gepleeg het as Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, nie, het hy ook Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem en Baäl begin dien+ en voor hom neergebuig.
13 Want jou gode het net soveel soos jou stede geword, o Juda, en julle het net soveel altare vir die skandelike ding* opgerig as wat daar strate in Jerusalem is, altare om vir Baäl offerandes te bring.’+