-
Deuteronomium 29:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “Maar as iemand die woorde van hierdie eed hoor en in sy hart spog en sê: ‘Ek sal vrede geniet, hoewel ek hardkoppig aanhou om die weë van my eie hart te volg,’ en hy sodoende ’n spoor van vernietiging agterlaat,* 20 sal Jehovah nie bereid wees om hom te vergewe nie.+ Jehovah sal eerder woedend word vir daardie man, en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is, sal beslis oor hom kom,+ en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.
-