Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hiskiʹa,+ die seun van koning Agas+ van Juda, het in die derde jaar van koning Hoseʹa+ van Israel, die seun van Ela, koning geword.

  • 2 Konings 18:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hy het lojaal aan Jehovah gebly.+ Hy was altyd gehoorsaam aan hom. En hy het aangehou om die gebooie te gehoorsaam wat Jehovah aan Moses gegee het.

  • 2 Kronieke 29:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Hiskiʹa+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë,+ net soos sy voorvader Dawid gedoen het.+

  • Hosea 4:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hoewel jy prostitusie* beoefen, o Israel,+

      moet Juda nie skuldig word nie.+

      Moenie na Gilgal+ of na Bet⁠-⁠Awen+ kom nie,

      en moenie sweer: ‘So waar as wat Jehovah lewe!’ nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel