-
Esegiël 23:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Sy het aangehou om prostitusie te pleeg met al die begeerlikste seuns van Assiʹrië, en sy het haarself onrein gemaak+ met die walglike afgode* van dié vir wie sy ’n seksuele begeerte gehad het. 8 Sy het nie opgehou met die prostitusie wat sy in Egipte gepleeg het nie, want hulle het by haar geslaap toe sy nog jonk was en het haar maagdelike borste gestreel en hulle onsedelikheid oor haar uitgestort.+
-