2 Konings 17:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle het al die gebooie van Jehovah hulle God bly ignoreer. Hulle het metaalbeelde van twee kalwers+ en ’n heilige paal*+ gemaak, en hulle het voor die hele leërmag van die hemel+ neergebuig en Baäl gedien.+ Hosea 11:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hoe meer hulle geroep is,*hoe meer het hulle weggegaan.+ Hulle het aangehou om aan die Baäl-beelde te offer+en om offerandes aan die afgodsbeelde te bring.+
16 Hulle het al die gebooie van Jehovah hulle God bly ignoreer. Hulle het metaalbeelde van twee kalwers+ en ’n heilige paal*+ gemaak, en hulle het voor die hele leërmag van die hemel+ neergebuig en Baäl gedien.+
2 Hoe meer hulle geroep is,*hoe meer het hulle weggegaan.+ Hulle het aangehou om aan die Baäl-beelde te offer+en om offerandes aan die afgodsbeelde te bring.+