-
2 Kronieke 30:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe het die boodskappers* op die koning se bevel deur die hele Israel en Juda gegaan met die briewe van die koning en sy hoë amptenare, wat gesê het: “Israeliete, keer terug na Jehovah, die God van Abraham, Isak en Israel, sodat hy kan terugkeer na julle wat oorgebly het ná die aanvalle van die konings van Assiʹrië.+
-