Psalm 103:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy vergewe al jou oortredings+en genees al jou kwale.+ Jesaja 57:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Ek het sy weë gesien,maar ek sal hom genees+ en hom lei+en hom, sowel as dié wat saam met hom treur,+ vertroos.”+
18 Ek het sy weë gesien,maar ek sal hom genees+ en hom lei+en hom, sowel as dié wat saam met hom treur,+ vertroos.”+