Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jehovah julle God sal julle in die land inbring wat julle vaders in besit geneem het, en julle sal dit besit. En hy sal sorg dat dit met julle goed gaan en hy sal julle meer laat word as julle vaders.+

  • Jesaja 65:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Hulle sal huise bou en daarin woon,+

      en hulle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+

  • Jeremia 32:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Huise en grond en wingerde sal weer in hierdie land gekoop word.’”+

  • Esegiël 28:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Wanneer ek die huis van Israel weer bymekaarmaak uit die volke waarheen hulle verstrooi is,+ sal ek onder hulle geheilig word in die oë van die nasies.+ En hulle sal in hulle land woon+ wat ek aan my kneg Jakob gegee het.+ 26 Hulle sal in veiligheid daarin woon+ en huise bou en wingerde plant,+ en hulle sal in veiligheid woon wanneer ek almal rondom hulle wat hulle sonder respek behandel, oordeel en straf,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is.”’”

  • Amos 9:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+

      en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+

      Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+

      en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel