-
2 Konings 13:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 In die 37ste jaar van koning Joas van Juda het Joas,+ die seun van Joʹahas, in Samariʹa koning oor Israel geword, en hy het 16 jaar lank regeer. 11 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë en het nie afgewyk van al die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+ Hy het aangehou om hierdie sondes te pleeg.*
-