Hosea 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Al hulle goddeloosheid was in Gilgal,+ en daar het ek hulle begin haat. Weens hulle slegte dade sal ek hulle uit my huis jaag.+ Ek sal hulle nie meer liefhê nie.+ Al hulle leiers is hardkoppig. Hosea 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 In Giʹlead was daar leuens en bedrog.*+ In Gilgal het hulle bulle geoffer,+en hulle altare is soos kliphope in die vore van landerye.+ Amos 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 ‘Kom na Bet-El en sondig,*+kom na Gilgal en sondig nog meer!+ Bring julle offerandes+ in die oggenden julle tiendes+ op die derde dag.
15 “Al hulle goddeloosheid was in Gilgal,+ en daar het ek hulle begin haat. Weens hulle slegte dade sal ek hulle uit my huis jaag.+ Ek sal hulle nie meer liefhê nie.+ Al hulle leiers is hardkoppig.
11 In Giʹlead was daar leuens en bedrog.*+ In Gilgal het hulle bulle geoffer,+en hulle altare is soos kliphope in die vore van landerye.+
4 ‘Kom na Bet-El en sondig,*+kom na Gilgal en sondig nog meer!+ Bring julle offerandes+ in die oggenden julle tiendes+ op die derde dag.