Deuteronomium 28:39, 40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Julle sal wingerde plant en bewerk, maar julle sal geen wyn drink en niks insamel nie,+ want die wurms sal dit opeet. 40 Julle sal olyfbome in julle hele gebied hê, maar julle sal geen olie aan julle smeer nie, want julle olywe sal afval.
39 Julle sal wingerde plant en bewerk, maar julle sal geen wyn drink en niks insamel nie,+ want die wurms sal dit opeet. 40 Julle sal olyfbome in julle hele gebied hê, maar julle sal geen olie aan julle smeer nie, want julle olywe sal afval.