Sefanja 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+ Sefanja 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 ’n dag van die horing en van die oorlogskreet,+teen die versterkte stede en teen die hoë hoektorings.+ Maleagi 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei.
14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+
16 ’n dag van die horing en van die oorlogskreet,+teen die versterkte stede en teen die hoë hoektorings.+
4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei.