1 Samuel 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het hulle by Mispa bymekaargekom, en hulle het water geskep en dit voor Jehovah uitgegooi en op daardie dag gevas.+ Hulle het daar gesê: “Ons het teen Jehovah gesondig.”+ En Samuel het in Mispa as rigter+ oor die Israeliete begin dien. 2 Kronieke 20:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Joʹsafat bang geword en besluit om Jehovah vir hulp te vra.+ Hy het vir die hele Juda ’n vas aangekondig.
6 Toe het hulle by Mispa bymekaargekom, en hulle het water geskep en dit voor Jehovah uitgegooi en op daardie dag gevas.+ Hulle het daar gesê: “Ons het teen Jehovah gesondig.”+ En Samuel het in Mispa as rigter+ oor die Israeliete begin dien.
3 Toe het Joʹsafat bang geword en besluit om Jehovah vir hulp te vra.+ Hy het vir die hele Juda ’n vas aangekondig.