-
Jesaja 23:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Staan op, vaar na Kittim.+
Selfs daar sal jy geen rus vind nie.”
-
-
Esegiël 25:15-17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Omdat die Filistyne altyd net vyandig was, het hulle kwaadwillig* probeer wraak neem en verwoesting probeer veroorsaak.+ 16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek steek my hand teen die Filistyne uit,+ en ek sal die Keretiete uitroei+ en die res van die inwoners van die seekus vernietig.+ 17 Ek sal groot dade van wraak oor hulle bring, en hulle in my groot woede straf, en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek my wraak oor hulle bring.”’”
-
-
Sagaria 9:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 ’n Oordeelsboodskap:
-