-
Esegiël 38:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Jy sal soos ’n storm teen hulle kom, en jy sal die land soos wolke bedek, jy en al jou soldate en baie volke saam met jou.”’
-
-
Sefanja 3:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 ‘Hou dus aan om my te verwag,’*+ sê Jehovah,
‘tot die dag dat ek kom om die besittings te kom neem,*
want my regterlike bevel is om nasies te versamel, om koninkryke bymekaar te bring,
om my verontwaardiging oor hulle uit te stort, al my brandende woede,+
want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+
-