Psalm 48:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Waarvan ons gehoor het, het ons nou self gesienin die stad van Jehovah van die leërmagte, in die stad van ons God. God sal dit vir ewig stewig vestig.+ (Sela) Jesaja 33:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Kyk na Sion, die stad van ons feeste!+ Jou oë sal Jerusalem sien as ’n rustige woonplek,’n tent wat nie verskuif sal word nie.+ Sy tentpenne sal nooit uitgetrek word nie,en nie een van sy toue sal gebreek word nie. Jesaja 60:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hoewel jy verlate en gehaat is en niemand deur jou trek nie,+sal ek jou iets maak waarop mense vir ewig trots sal wees,’n bron van vreugde tot in alle geslagte.+ Amos 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 ‘Ek sal hulle in hulle land plant,en hulle sal nie weer uitgeruk worduit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie,’+ sê Jehovah julle God.”
8 Waarvan ons gehoor het, het ons nou self gesienin die stad van Jehovah van die leërmagte, in die stad van ons God. God sal dit vir ewig stewig vestig.+ (Sela)
20 Kyk na Sion, die stad van ons feeste!+ Jou oë sal Jerusalem sien as ’n rustige woonplek,’n tent wat nie verskuif sal word nie.+ Sy tentpenne sal nooit uitgetrek word nie,en nie een van sy toue sal gebreek word nie.
15 Hoewel jy verlate en gehaat is en niemand deur jou trek nie,+sal ek jou iets maak waarop mense vir ewig trots sal wees,’n bron van vreugde tot in alle geslagte.+
15 ‘Ek sal hulle in hulle land plant,en hulle sal nie weer uitgeruk worduit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie,’+ sê Jehovah julle God.”