Psalm 34:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is.+ Soek vrede en streef dit na.+ Psalm 97:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+ Romeine 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.
10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+