1 Konings 22:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Wat die res van die geskiedenis van Agab betref, alles wat hy gedoen het en die ivoorpaleis+ wat hy gebou het en al die stede wat hy gebou het, dit is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.
39 Wat die res van die geskiedenis van Agab betref, alles wat hy gedoen het en die ivoorpaleis+ wat hy gebou het en al die stede wat hy gebou het, dit is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.