18 En hulle het gesê: “Kom, laat ons ’n plan beraam teen Jeremia,+ want die wet van ons priesters en die raad van die wyse manne en die woord van die profete sal nie verdwyn nie. Kom en laat ons teen hom praat en geen aandag skenk aan wat hy sê nie.”