Amos 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Moenie na Bet-El soek nie,+en moenie na Gilgal+ of na Berseʹba gaan nie,+want Gilgal sal vir seker in ballingskap gaan+en van Bet-El sal niks oorbly nie.* Amos 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarom sal julle eerste in ballingskap gaan.+ En die feeste van dié wat uitgestrek lê, sal tot ’n einde kom.
5 Moenie na Bet-El soek nie,+en moenie na Gilgal+ of na Berseʹba gaan nie,+want Gilgal sal vir seker in ballingskap gaan+en van Bet-El sal niks oorbly nie.*
7 Daarom sal julle eerste in ballingskap gaan.+ En die feeste van dié wat uitgestrek lê, sal tot ’n einde kom.