-
Jesaja 14:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 “O Filisteʹa, nie een van jou inwoners moet bly wees
net omdat die staf gebreek is van die een wat jou geslaan het nie.
-
-
Esegiël 25:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek steek my hand teen die Filistyne uit,+ en ek sal die Keretiete uitroei+ en die res van die inwoners van die seekus vernietig.+ 17 Ek sal groot dade van wraak oor hulle bring, en hulle in my groot woede straf, en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek my wraak oor hulle bring.”’”
-