2 Konings 18:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het die koning van Assiʹrië die Israeliete in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon.+ Hosea 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Samariʹa sal skuldig bevind word,+ want sy het teen haar God in opstand gekom.+ Deur die swaard sal hulle doodgemaak word.+ Hulle kinders sal verpletter word,en hulle swanger vrouens sal oopgesny word.”
11 Toe het die koning van Assiʹrië die Israeliete in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon.+
16 Samariʹa sal skuldig bevind word,+ want sy het teen haar God in opstand gekom.+ Deur die swaard sal hulle doodgemaak word.+ Hulle kinders sal verpletter word,en hulle swanger vrouens sal oopgesny word.”