1 Konings 13:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Hierdie sonde van die huis van Jeroʹbeam+ het tot hulle vernietiging gelei, en hulle is van die oppervlak van die aarde af uitgeroei.+ 2 Konings 18:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het die koning van Assiʹrië die Israeliete in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon.+
34 Hierdie sonde van die huis van Jeroʹbeam+ het tot hulle vernietiging gelei, en hulle is van die oppervlak van die aarde af uitgeroei.+
11 Toe het die koning van Assiʹrië die Israeliete in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon.+