-
Jeremia 27:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Dít is wat Jehovah vir my gesê het: ‘Maak vir jou rieme en jukke, en sit dit op jou nek. 3 Stuur dit dan aan die koning van Edom,+ die koning van Moab,+ die koning van die Ammoniete,+ die koning van Tirus+ en die koning van Sidon.+ Gee dit vir die boodskappers wat na Jerusalem, na koning Sedekiʹa van Juda, gekom het.
-
-
Jeremia 49:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 ‘Huil, o Hesbon, want Ai is vernietig!
Skree, o afhanklike dorpe van Rabba.
Trek saklinne aan.
-