1 Konings 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Agab het toe vir Obadʹja gesê: “Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die valleie.* Miskien kan ons genoeg gras vind om die perde en muile aan die lewe te hou sodat al ons diere nie doodgaan nie.”
5 Agab het toe vir Obadʹja gesê: “Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die valleie.* Miskien kan ons genoeg gras vind om die perde en muile aan die lewe te hou sodat al ons diere nie doodgaan nie.”